Joop Munsterman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joop Munsterman

Johan Valentijn Munsterman (Enschede, 28 Maart 1951) is sedert 2003 voorsitter van die sokkerklub FC Twente. Onder Munsterman se voorsitterskap het die klub opgeklim tot die top van die Nederlandse sokker. Tussen 2008 en 2010 het Munsterman as administrerende direkteur van Koninklijke Wegener NV gefungeer.