Joubertspas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joubertspas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Lady Grey soos gesien vanaf Joubertspas.

Ligging van Joubertspas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Joubertspas
Joubertspas
Koördinate: 30°42′44″S 27°13′55″O / 30.71222°S 27.23194°O / -30.71222; 27.23194Koördinate: 30°42′44″S 27°13′55″O / 30.71222°S 27.23194°O / -30.71222; 27.23194
Ligging Rigting oos uit Lady Grey
Maksimumhelling 1:6
Hoogte 2 349 m
Oppervlak Grond
Voltooi in 1914
In Witteberge, suidelike Drakensberg
Pad R36

Joubertspas is 'n bergpas wat oos van Lady Grey lê op 'n grondpad wat oos wegdraai uit die R58 in die Witteberge by 30°42′44″S 27°13′55″O / 30.71222°S 27.23194°O / -30.71222; 27.23194. Die pas is amptelik op 17 Desember 1914 geopen. Dit begin onder op 2 236 m en bereik sy hoogste punt op 2 349 m bo seevlak met 'n besonderse maksimum helling van 1:6.

Hierdie bergpas is in Suid-Afrika en moet nie met Joubertpas in Namibië verwar word nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]