Joyce Meadows

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joyce Meadows
Geboortenaam Joyce Burger
Geboorte 13 April 1933 (1933-04-13) (86 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joyce Meadows (gebore 13 April 1933) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flesh and the Spur (1956), The Brain from Planet Arous (1957), en The Christine Jorgensen Story (1970), en in die televisiereeks Two Faces West (1960).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: Flesh and the Spur
  • 1957: The Brain from Planet Arous
  • 1958: Frontier Gun
  • 1960: The Girl in Lovers Lane
  • 1960: Walk Tall
  • 1965: Zebra in the Kitchen
  • 1970: The Christine Jorgensen Story

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Dr. Christian
  • 1959: The Man and the Challenge
  • 1960: Two Faces West
  • 1960: The Aquanauts

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]