Joyce Taylor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joyce Taylor
Geboorte 14 September 1932 (1932-09-14) (87 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joyce Taylor (gebore 14 September 1932) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Atlantis: The Lost Continent (1961), Ring of Fire (1961), Beauty and the Beast (1962), en Twice-Told Tales (1963).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1961: Atlantis: The Lost Continent
  • 1961: Ring of Fire
  • 1962: Beauty and the Beast
  • 1963: Twice-Told Tales
  • 1963: 13 Frightened Girls
  • 1971: The Windsplitter

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1959: Men Into Space
  • 1963: The Littlest Hobo

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]