Judd Holdren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Judd Holdren
Geboorte (1915-10-16)16 Oktober 1915
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 11 Maart 1974 (op 58)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judd Holdren (16 Oktober 1915 – 11 Maart 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Captain Video, Master of the Stratosphere (1951), Lady in the Iron Mask (1952), en Zombies of the Stratosphere (1952), en in die televisiereeks Commando Cody: Sky Marshal of the Universe (1953).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1951: Captain Video, Master of the Stratosphere
  • 1951: Purple Heart Diary
  • 1952: Lady in the Iron Mask
  • 1952: Zombies of the Stratosphere
  • 1953: The Lost Planet
  • 1958: Satan's Satellites

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1953: Commando Cody: Sky Marshal of the Universe

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1989: Action Heroes of Movies & T.V.: A Campy Compilation

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]