Judith Light
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Judith Light | |
Geboortenaam | Judith Ellen Light |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Judith Light (gebore 9 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ira & Abby (2006) en in die televisiereekse Who's the Boss? (1984), Ugly Betty (2006), en Transparent (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Paul Monette: The Brink of Summer's End
- 1996: A Step Toward Tomorrow
- 2006: Ira & Abby
- 2006: A Broken Sole
- 2014: We'll Never Have Paris
- Ms. White Light
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1984: Who's the Boss?
- 1986: Charmed Lives
- 1993: Phenom
- 1998: The Simple Life
- 2004: The Stones
- 2006: Ugly Betty
- 2006: Twenty Good Years
- 2011: The Exes
- 2014: Transparent
- 2014: The Nicole Barrett Show
- 2016: A Matter of Opinion
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1983: Intimate Agony
- 1985: Moving Image Salutes Sidney Lumet
- 1987: Stamp of a Killer
- 1989: My Boyfriend's Back
- 1989: The Ryan White Story
- 1990: In Defense of a Married Man
- 1991: Wife, Mother, Murderer
- 1993: Men Don't Tell
- 1994: Against Their Will: Women in Prison
- 1994: Betrayal of Trust
- 1995: Lady Killer
- 1996: A Husband, a Wife and a Lover
- 1996: Murder at My Door
- 1997: Too Close to Home
- 1998: Carriers
- 2001: Born in Brooklyn
- 2011: Other People's Kids
- 2011: Heart of Broadway: The Ensemble Behind Broadway Cares/Equity Fights AIDS
- 2014: The Winklers
- Escaping the Madhouse: The Nellie Bly Story
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Becoming Ugly: A New Face for Television