Julianne Buescher

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Julianne Buescher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Februarie 1965 (1965-02-04) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julianne Buescher (gebore 4 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forgetting Sarah Marshall (2008) en Star Trek: Into Darkness (2013), en in die televisiereekse Criminal Minds (2005) en The Muppets. (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: Geo Kids
  • 2005: Geppetto's Secret
  • 2008: Forgetting Sarah Marshall
  • 2013: Star Trek: Into Darkness
  • 2013: Sid the Science Kid: The Movie

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1998: The Mr. Potato Head Show
  • 2000: The Weekenders
  • 2005: Criminal Minds
  • 2008: Sid the Science Kid
  • 2015: The Muppets.
  • 2015: Talking Voices

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Puppet Up! Uncensored
  • 2006: Late Night Buffet with Augie and Del

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1992: Muppet Breaking Point
  • 1993: Muppet Breakout
  • 1993: Muppet Know How
  • 2006: Plaza Sésamo: Lola aventuras
  • 2011: Memory
  • 2012: Scooby-Doo! Music of the Vampire

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]