June Duprez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
June Duprez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1918-05-14)14 Mei 1918
Nasionaliteit Engels
Sterfte 30 Oktober 1984 (op 66)
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1936–1948, 1961
Internet-rolprentdatabasis-profiel

June Duprez (14 Mei 1918 – 30 Oktober 1984) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Four Feathers (1939), The Thief of Bagdad (1940), None But the Lonely Heart (1944), en And Then There Were None (1945).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1936: The Crimson Circle
  • 1939: The Four Feathers
  • 1939: The Lion Has Wings
  • 1940: The Thief of Bagdad
  • 1942: Little Tokyo, U.S.A.
  • 1942: They Raid by Night
  • 1943: Tiger Fangs
  • 1944: None But the Lonely Heart
  • 1945: And Then There Were None
  • 1945: The Brighton Strangler
  • 1946: That Brennan Girl
  • 1947: Calcutta

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]