KCRW

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

KCRW is 'n radiostasie en lid van die National Public Radio-netwerk (NPR) wat sy programme op 89,9 MHz FM vanuit die kampus van Santa Monica-kollege in Santa Monica, Kalifornië uitsaai.[1] Naas programme, wat van die openbare radionetwerk NPR oorgeneem word, saai KCRW sy eie nuus- en musiekprogramme vir die Groter Los Angeles-gebied en op die internet uit. Die stasie se hoofradiosender is in Los Angeles se Laurel Canyon-distrik geleë en saai in die HD Radio-formaat uit.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]