in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
KSV Klein-Karben
|
Volledige naam |
Kultur- and Sportverein Klein- Karben von 1890 e.V.
|
Stigtingsdatum |
1890
|
Tuisveld |
Günter Reutzel-Sportfeld, Karben
|
Kapasiteit |
3 000
|
Kompetisie |
Oberliga Hessen
|
KSV Klein-Karben is 'n sportklub in Karben in die deelstaat Hessen, Duitsland. Die klub is veral bekend vir sy sokkerafdeling. Klein-Karben is 'n dorpsdeel van Karben.
Die klub is in 1890 met die huidige naam gestig en het behalwe sokker verskeie ander afdelings, onder andere dans, gimnastiek, modelvliegtuie, skaat ('n kaartspel), tennis, tafeltennis en vlugbal.
Die span se grootste prestasie was om die Oberliga Hessen in 2000 te wen.
- 1980–1981 (V) Bezirksoberliga 1ste
- 1981–1982 (IV) Landesliga Hessen Suid 19de
- 1982–1983 (V) Bezirksoberliga
- 1983–1984 (V) Bezirksoberliga 1ste
- 1984–1985 (IV) Landesliga Hessen Suid 4de
- 1985–1986 (IV) Landesliga Hessen Suid 11de
- 1986–1987 (IV) Landesliga Hessen Suid 3de
- 1987–1988 (IV) Landesliga Hessen Suid 13de
- 1988–1989 (IV) Landesliga Hessen Suid 10de
- 1989–1990 (IV) Landesliga Hessen Suid 9de
- 1990–1991 (IV) Landesliga Hessen Suid 6de
- 1991–1992 (IV) Landesliga Hessen Suid 2de
- 1992–1993 (IV) Landesliga Hessen Suid 3de
- 1993–1994 (V) Landesliga Hessen Suid 9de
- 1994–1995 (V) Landesliga Hessen Suid 2de
|
- 1995–1996 (V) Landesliga Hessen Suid 2de
- 1996–1997 (V) Landesliga Hessen Suid 1ste
- 1997–1998 (IV) Oberliga Hessen 11de
- 1998–1999 (IV) Oberliga Hessen 3de
- 1999-2000 (IV) Oberliga Hessen 1ste
- 2000-2001 (IV) Oberliga Hessen 8ste
- 2001-2002 (IV) Oberliga Hessen 5de
- 2002-2003 (IV) Oberliga Hessen 10de
- 2003-2004 (IV) Oberliga Hessen 12de
- 2004-2005 (IV) Oberliga Hessen 6de
- 2005-2006 (IV) Oberliga Hessen 8ste
- 2006-2007 (IV) Oberliga Hessen 4de
- 2007-2008 (IV) Oberliga Hessen
|