Kaapse drievin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kaapse drievin
Cremnochorites capensis DSC09271.JPG
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
(Holleman, 1982)[1]
Spesie:
C. capensis
Binomiale naam
Cremnochorites capensis
(Gilchrist & Thompson, 1908)[2]

Die Kaapse drievin (Cremnochorites capensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Koffiebaai. In Engels staan die vis bekend as Cape triplefin.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis het drie dorsale vinne. Die liggaam is liggekleurd met onreëlmatige bruin strepe op. Daar is 'n vertikale bruin streep onder die oog en daar is stekels om die oë. Die vis word tot 8 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in rots riwwe in water wat 5 – 20 m diep is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Holleman W., 1982. Three new species and a new genus of tripterygiid fishes (Blenniodei) from the Indo-West Pacific Ocean. Ann. Cape Prov. Mus. Nat. Hist. v. 14 (pt 4). 109-137.
  2. BioLib (en)

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]