Gaan na inhoud

Kaapse glasogie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kaapse glasogie
Kaapse witogie
Die twee subspesies, naamlik Z. v. virens (bo) en Z. v. capensis (onder)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. virens
Binomiale naam
Zosterops virens
verspreiding[2][3]

     Z. v. virens      Z. v. capensis

Die Kaapse glasogie (Zosterops virens) is 'n algemene spesie van standvoël wat in boomveld, woude, ruigtes, plantasies en tuine in Suider-Afrika voorkom. Die voël is 11 sentimeter groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape white-eye.

Die Gariepglasogie (Z. pallidus) is voorheen as dieselfde spesie as Z. virens beskou, maar word nou as 'n aparte spesie geag.

Taksonomie

[wysig | wysig bron]
Subspesie Z. v. capensis

Daar is twee subspesies:

Die subspesies hibridiseer wanneer hulle in kontak met mekaar kom.

Ander name

[wysig | wysig bron]

Van die streeksname vir die voël sluit in: meelogie, kersogie, ringogie en piet-la-pok.[4]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) IOC Master List Geargiveer 18 Mei 2020 op Wayback Machine
  2. Chittenden, H.; Allan, David; Weiersbye, Ingrid; et al. (2012). Roberts geographic variation of southern African birds. Kaapstad: JVBBF. pp. 196–197. ISBN 978-1-920602-00-0.
  3. Hockey, P.A.R.; Dean, W.R.J.; Ryan, P.G. (2005). Roberts Birds of Southern Africa (7de uitg.). Kaapstad: Trustees of the John Voelcker Bird Book Fund. pp. 822–823. ISBN 0-620-34053-3.
  4. Streek- en Volksname Geargiveer 7 November 2015 op Wayback Machine, besoek op 18 Oktober 2014

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]