Kaapse klipling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaapse klipling
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Paracanthopterygii
Orde: Gadiformes
Familie: Phycidae
Subfamilie: Phycinae
Genus: Gaidropsarus
Spesie: G. capensis
Binomiale naam
Gaidropsarus capensis
(Kaup, 1858)

Die Kaapse klipling (Gaidropsarus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor van die Walvisbaai rif tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Cape rockling.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is goud bruin en die pens en bekken vinne is bleekwit. Die dorsale en anale vinne is gelerig en lank. Daar is twee baarde weerskante van die neus en een op die ken. Die vis word tot 18 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in rotsagtige areas in water wat tot 50 m diep is; hulle kruip altyd onder die rotse weg. Die wyfies skiet kuit reg deur die jaar. Die vis het geen kommersiële waarde nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]