Kaapse kraaibek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaapse kraaibek
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Oplegnathidae
Genus: Oplegnathus
Spesie: O. conwayi
Binomiale naam
Oplegnathus conwayi
Richardson, 1840

Die Kaapse kraaibek (Oplegnathus conwayi) is 'n endemiese vis wat slegs tussen Tafelbaai en die Aliwal-bank aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Cape Knifejaw.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

'n Onvolwasse Kaapse kraaibek
'n Volgroeide vis

Die vis word tot 90 cm groot en kan tot 7 kg weeg. Sy mond lyk soos die van 'n papegaai – vandaar die naam. Die vis se kleur wissel van geel tot swart.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]