Kaapse rivierpadda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kaapse rivierpadda
Cape River Frog - Amietia fuscigula - Cape Town 3.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. fuscigula
Binomiale naam
Amietia fuscigula
(Duméril & Bibron, 1841)
Sinonieme
  • Afrana fuscigula (Duméril & Bibron, 1841)
  • Rana fuscigula Duméril & Bibron, 1841

Die Kaapse rivierpadda (Amietia fuscigula) is 'n padda wat in die suidelike, westelike en sentrale gedeeltes van Suid-Afrika voorkom. Hierdie padda leef in snelvloeiende strome en is 8 – 12 cm lank. Die padda is vaartbelyn met 'n gepunte snoet. Die agterbene is lank en sterk en die tone het uitgebreide swemvliese. Die kleur op die rug wissel en daar is dikwels 'n dun middelstreep op die rug. Hulle vreet hoofsaaklik insekte.

'n Kaapse rivierpadda

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. IUCN SSC Amphibian Specialist Group (2014). "Amietia fuscigula". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2014.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 29 Junie 2014. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]