Kaapse stekelmuis
Voorkoms
Kaapse stekelmuis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. subspinosus
|
Binomiale naam | |
Acomys subspinosus (Waterhouse, 1838)
|
Die Kaapse stekelmuis (Acomys subspinosus) is 'n knaagdier in die familie Muridae en kom in die Wes-Kaap voor.[1] Die knaagdier leef in rotsagtige gebiede in die fynbos.[2] Dit het 'n voorkomsgebied van 148,787 km2.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes