Kabwelume-waterval

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Kabwelume-waterval (ook Kabweluma) is in die Kalungwishirivier in die Luapula-provinise van Zambië.

Dit bestaan uit drie sterk kleiner watervalle en is 6 km stroomaf van die Lumangwe-waterval. As daar baie water in die rivier is, maar die valle ‘n besonderse halfsirkel. Weens die toestand van die paaie is die waterval moeilik bereikbaar. Daar is ‘n plan om hier hidroëlektriese krag op te wek.

Bibliografie[wysig | wysig bron]