Kalaharipatrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kalaharipatrys
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Scleroptila
Spesie: S. levaillantoides
Binomiale naam
Scleroptila levaillantoides
(Smith, 1836)
Sinonieme

Francolinus levaillantoides

Die Kalaharipatrys (Scleroptila levaillantoides) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en leef in grasveld en halfdorre savanne. Die voël is 32 – 35 cm groot en weeg 360 - 530 gram. In Engels staan die voël bekend as Orange River Francolin.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]