Kalahariwildemispel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kalahariwildemispel
Vangueria cyanescens, loof, Manie van der Schijff BT, a.jpg
Vangueria cyanescens, blomme en blomknop, Manie vd Schijff BT, a.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
V. cyanescens
Binomiale naam
Vangueria cyanescens

Die Kalahariwildemispel (Vangueria cyanescens) is 'n klein, swak boompie wat voorkom van die suide van KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo, en weswaarts deur die Kaprivistrook tot in Kaokoland. Dit groei in sandgrond in bosveld. Die boom se blare is dun, leeragtig en meestal haarloos.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]