Kalksteenspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kalksteenspeldekussing
Leucospermum truncatum De Hoop 01.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. truncatum
Binomiale naam
Leucospermum truncatum
(H.Buek ex Meisn.) Rourke

Die kalksteenspeldekussing (Leucospermum truncatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van Soetanysberg tot die Riversdalvlakte. Die struik word 2 m hoog en blom van Augustus tot September.

In Engels staan dit as die Limestone pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]