Gaan na inhoud

Kamanjab

Koördinate: 19°38′S 14°50′O / 19.633°S 14.833°O / -19.633; 14.833
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kamanjab
Winkels in Kamanjab
Winkels in Kamanjab
Kamanjab is in Namibia
Kamanjab
Kamanjab
Koördinate: 19°38′S 14°50′O / 19.633°S 14.833°O / -19.633; 14.833
LandVlag van Namibië Namibië
StreekKunene
TydsoneUTC+2 (SAST)

Kamanjab (Herero: Okamanja)[1] is 'n klein dorpie met 6 012 inwoners in die Kunene-streek in Namibië. Dit is die administratiewe sentrum van die Kamanjab-kiesafdeling. Die Herero naam, Okamanja, beteken "plek van die groot klippe'.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Menges, Werner (12 Mei 2005). "Windhoek?! Rather make that Otjomuise". The Namibian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2018.
  2. Cassidy, Joseph (2009). Place Names of Namibia A Historical Dictionary. Windhoek: Macmillan Education Namibia Publishers (Pty) Ltd. p. 41. ISBN 978-99916-0-654-5.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]