Kampioentrofee 2013

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kampioentrofee 2013
Kampioentrofee 2013.png
Kenteken van die Kampioentrofee 2013
Datums 6 Junie – 23 Junie
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Vlag van Engeland Engeland
Vlag van Wallis Wallis
Kampioen Vlag van Indië Indië (2de titel)
Naaswenner Vlag van Engeland Engeland
Deelnemers 8
Wedstryde gespeel 15
Speler van die reeks Vlag van Indië Shikhar Dhawan
Meeste lopies Vlag van Indië Shikhar Dhawan (363)[1]
Meeste paaltjies Vlag van Indië Ravindra Jadeja (12)[2]
2009
2017

Die Kampioentrofee 2013 (Engels: 2013 ICC Champions Trophy) het van 6 tot en met 23 Junie 2013 in Engeland en Wallis plaasgevind. Dit was die sewende Kampioentrofee in EDI-krieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is.

Aan die Kampioentrofee 2013 het die destydse agt beste nasionale spanne op die EDI-ranglys deelgeneem: Australië, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika en Wes-Indië. Die spanne is in twee groepe van vier spanne elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het. Die twee beste spanne van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde het in die eindstryd ontmoet.

Engeland, Indië, Sri Lanka en Suid-Afrika het vir die halfeindrondte gekwalifiseer. Engeland het Suid-Afrika en Indië het Sri Lanka geklop, waardeur Engeland en Indië in die eindstryd ontmoet het. In die eindstryd op Edgbaston in Birmingham het Indië die gasheer verslaan en sodoende sy tweede Kampioentrofeetitel gewen. Saam met hul oorwinnings tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1983 en 2011, die T20I-wêreldbeker 2007 en die gedeelde titel met Sri Lanka tydens die Kampioentrofee 2002 was dit Indië se vierde internasionale kriekettitel. Die verdedigende kampioen Australië is reeds in die groepfase uitgeskakel.

Dit sou oorspronklik die laaste Kampioentrofee gewees het en in 2017 deur die Wêreldtoetskampioenskap vervang word,[3] maar in Januarie 2014 is dié plan herroep en aangekondig dat in 2017 wel ’n Kampioentrofee sal plaasvind en die Wêreldtoetskampioenskap gekanselleer is.[4]

Toewysing[wysig | wysig bron]

Die Internasionale Krieketraad het Engeland en Wallis as gashere vir die Kampioentrofee 2013 aangewys.

Deelnemers[wysig | wysig bron]

Die destydse agt beste spanne op die EDI-ranglys soos ses maande voor die toernooi het vir die Kampioentrofee 2013 gekwalifiseer: Australië, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika en Wes-Indië. Die wedstrydskedule en groepe is op 21 Augustus 2012 bekend gemaak.[5] Aan die toernooi het geen assosiaatlid deelgeneem nie.

Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Australië Australië Volle lede Sewende 2009 Kampioen (2006, 2009)
Vlag van Engeland Engeland Sewende 2009 Naaswenner (2004)
Vlag van Indië Indië Sewende 2009 Kaampioen (2002)
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Sewende 2009 Kampioen (2000)
Vlag van Pakistan Pakistan Sewende 2009 3de plek (2000, 2009)
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Sewende 2009 Kampioen (2002)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Sewende 2009 Kampioen (1998)
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Sewende 2009 Kampioen (2004)

Stadions[wysig | wysig bron]

Tydens die toernooi is twee Engelse en een Walliese stadion ingespan. Altesaam 15 wedstryde is tydens die Kampioentrofee 2013 gespeel, waaronder twee halfeindstryde en een eindstryd.

Birmingham Cardiff Londen
Edgbaston Sophia Gardens The Oval
52°27′20.93″N 1°54′08.96″W / 52.4558139°N 1.9024889°W / 52.4558139; -1.9024889 (Edgbaston) 51°29′14″N 3°11′29″W / 51.48722°N 3.19139°W / 51.48722; -3.19139 (Sophia Gardens) 51°29′1″N 0°6′54″W / 51.48361°N 0.11500°W / 51.48361; -0.11500 (The Oval)
Kapasiteit: 25 000 Kapasiteit: 15 634 Kapasiteit: 27 500
Edgbaston---close-of-play.jpg Stadiwm SWALEC.JPG OCS Stand (Surrey v Yorkshire in foreground).JPG
Kampioentrofee 2013 (Engeland)

Kalender[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die Kampioentrofee 2013 se daaglikse program aan. ’n Siaan blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Do
6
Vr
7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Groep A 1 1 1 1 1 1
Groep B 1 1 1 1 1 1
Uitklopfase
Junie
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Uitklopfase 1 1 1
Legende

   Groepfase

   Uitklopfase

   Eindstryd

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Groepfase[wysig | wysig bron]

Groep A[wysig | wysig bron]

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
Vlag van Engeland Engeland 3 2 1 0 +0.308 4
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 3 2 1 0 −0.197 4
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 1 1 0 0.777 1
Vlag van Australië Australië 3 0 2 0 −0.680 1
8 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
269/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australië
221/9 (50 boulbeurte)
Ian Bell 91 (115)
Clint McKay 2/38 (10 boulbeurte)
George Bailey 55 (69)
James Anderson 3/30 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 48 lopies
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Marais Erasmus (SA)
Speler van die wedstryd: Ian Bell (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
9 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
138 (37.5 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
139/9 (36.3 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 68 (87)
Mitchell McClenaghan 4/43 (8.5 boulbeurte)
Nathan McCullum 32 (42)
Lasith Malinga 4/34 (10 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met een paaltjie
Sophia Gardens, Cardiff
Skeidsregters: Bruce Oxenford (Aus) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Nathan McCullum (NZ)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
12 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
243/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
51/2 (15 boulbeurte)
Adam Voges 71 (76)
Mitchell McClenaghan 4/65 (10 boulbeurte)
Kane Williamson 18* (37)
Clint McKay 2/10 (4 boulbeurte)
Onbeslis
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Nigel Llong (Eng)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Wedstryd afgelas weens reën.
13 Junie 2013
13:00 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
293/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
297/3 (47.1 boulbeurte)
Jonathan Trott 76 (87)
Rangana Herath 2/46 (10 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 134* (135)
James Anderson 2/51 (10 boulbeurte)
Sri Lanka wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Aleem Dar (Pak)
Speler van die wedstryd: Kumar Sangakkara (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
16 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
169 (23.3 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
159/8 (24 boulbeurte)
Alastair Cook 64 (47)
Kyle Mills 4/30 (4.3 boulbeurte)
Kane Williamson 67 (54)
James Anderson 3/32 (5 boulbeurte)
Engeland wen met tien lopies
Sophia Gardens, Cardiff
Skeidsregters: Rod Tucker (Aus) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Alastair Cook (Eng)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Reën verkort die wedstryd tot 24 boulbeurte per span.
  • Corey Anderson (NZ) het sy EDI-debuut gemaak.
  • Engeland vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Nieu-Seeland is hiermee uit die toernooi geskakel.
17 Junie 2013
13:00 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
253/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australië
233 (42.3 boulbeurte)
Mahela Jayawardene 84* (81)
Mitchell Johnson 3/48 (10 boulbeurte)
Adam Voges 49 (62)
Nuwan Kulasekara 3/42 (9 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 20 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Tony Hill (NZ)
Speler van die wedstryd: Mahela Jayawardene (SL)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Sri Lanka vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Australië is hiermee uit die toernooi geskakel.

Groep B[wysig | wysig bron]

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
Vlag van Indië Indië 3 3 0 0 +0.938 6
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 1 1 1 +0.325 3
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 3 1 1 1 −0.075 3
Vlag van Pakistan Pakistan 3 0 3 0 −1.035 0
6 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
331/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
305 (50 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 114 (94)
Ryan McLaren 3/70 (10 boulbeurte)
Ryan McLaren 71* (61)
Ravindra Jadeja 2/31 (9 boulbeurte)
Indië wen met 26 lopies
Sophia Gardens, Cardiff
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Shikhar Dhawan (Ind)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
7 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
170 (48 boulbeurte)
t
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
172/8 (40.4 boulbeurte)
Misbah-ul-Haq 96* (127)
Kemar Roach 3/28 (10 boulbeurte)
Chris Gayle 39 (47)
Mohammad Irfan 3/32 (9 boulbeurte)
Wes-Indië wen met twee paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Kemar Roach (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
10 Junie 2013
13:00 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
234/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Pakistan Pakistan
167 (45 boulbeurte)
Hashim Amla 81 (97)
Shoaib Malik 1/27 (6 boulbeurte)
Misbah-ul-Haq 55 (75)
Ryan McLaren 4/19 (8 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 67 lopies
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Hashim Amla (SA)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Chris Morris (SA) het sy EDI-debuut gemaak.
11 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
233/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indië
236/2 (39.1 boulbeurte)
Johnson Charles 60 (55)
Ravindra Jadeja 5/36 (10 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 102* (107)
Sunil Narine 2/49 (10 boulbeurte)
Indië wen met agt paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Tony Hill (NZ)
Speler van die wedstryd: Ravindra Jadeja (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Indië vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Pakistan is hiermee uit die toernooi geskakel.
14 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
230/6 (31 boulbeurte)
t
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
190/6 (26.1 boulbeurte)
Colin Ingram 73 (63)
Dwayne Bravo 2/43 (5 boulbeurte)
Marlon Samuels 48 (38)
Dale Steyn 2/33 (6 boulbeurte)
Gelykop (D/L-metode)
Sophia Gardens, Cardiff
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Colin Ingram (SA)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Reën verkort die wedstryd tot 31 boulbeurte per span.
  • Suid-Afrika vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Wes-Indië is hiermee uit die toernooi geskakel.
15 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
165 (39.4 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indië
102/2 (19.1 boulbeurte)
Asad Shafiq 41 (57)
Bhuvneshwar Kumar 2/19 (8 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 48 (41)
Wahab Riaz 1/20 (4 boulbeurte)
Indië wen met agt paaltjies (D/L-metode)
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Bhuvneshwar Kumar (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Reën verkort die wedstryd tot 40 boulbeurte per span.
  • Duckworth-Lewis-metode hersien teiken om te wen: 102 lopies in 22 boulbeurte vir Indië.

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

  Halfeindrondte Eindrondte
             
19 Junie – Londen
 Vlag van Engeland Engeland 179/3  
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 175   23 Junie – Birmingham
     Vlag van Engeland Engeland 124/8
20 Junie – Cardiff    Vlag van Indië Indië 129/7
 Vlag van Indië Indië 182/2
 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 181/8  

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]

19 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
175 (38.4 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
179/3 (37.3 boulbeurte)
David Miller 56* (51)
James Tredwell 3/19 (7 boulbeurte)
Jonathan Trott 82* (84)
Rory Kleinveldt 1/10 (4 boulbeurte)
Engeland wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: James Tredwell (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
20 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
181/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indië
182/2 (35 boulbeurte)
Angelo Mathews 51 (89)
Ishant Sharma 3/33 (9 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 68 (92)
Angelo Mathews 1/10 (4 boulbeurte)
Indië wen met agt paaltjies
Sophia Gardens, Cardiff
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Ishant Sharma (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Eindstryd[wysig | wysig bron]

23 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
129/7 (20 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
124/8 (20 boulbeurte)
Virat Kohli 43 (34)
Ravi Bopara 3/20 (4 boulbeurte)
Eoin Morgan 33 (30)
Ravichandran Ashwin 2/15 (4 boulbeurte)
Indië wen met vyf lopies (D/L-metode)
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Ravindra Jadeja (Ind)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Reën verkort die wedstryd tot 20 boulbeurte per span.


Kampioentrofeewenner 2013
Vlag van Indië Indië

Statistiek[wysig | wysig bron]

Meeste lopies en paaltjies[wysig | wysig bron]

Meeste lopies:[1]
Naam Lopies
1 Vlag van Indië Shikhar Dhawan 363
2 Vlag van Engeland Jonathan Trott 229
3 Vlag van Sri Lanka Kumar Sangakkara 222
4 Vlag van Indië Rohit Sharma 177
5 Vlag van Indië Virat Kohli 176
Meeste paaltjies:[2]
Naam Paaltjies
1 Vlag van Indië Ravindra Jadeja 12
2 Vlag van Nieu-Seeland Mitchell McClenaghan 11
Vlag van Engeland James Anderson
4 Vlag van Indië Ishant Sharma 10
5 Vlag van Suid-Afrika Ryan McLaren 8

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Records / ICC Champions Trophy, 2013 / Most Runs". ESPNcricinfo. Besoek op 26 April 2022.
  2. 2,0 2,1 (en) "Records / ICC Champions Trophy, 2013 / Most Wickets". ESPNcricinfo. Besoek op 26 April 2022.
  3. (en) Tariq Engineer (17 April 2012). "No Champions Trophy after 2013". ESPNcricinfo. Besoek op 26 April 2022.
  4. (en) "No Test Championship, Champions Trophy to continue: ICC". Zee News. 8 Februarie 2014. Besoek op 26 April 2022.
  5. (en) "ECB reveal ICC Champions Trophy plans". Engelse en Walliese Krieketraad. 21 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2012. Besoek op 21 Augustus 2012.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Kampioentrofee Cricketball.svg

Bangladesj 1998Kenia 2000Sri Lanka 2002Engeland 2004Indië 2006Suid-Afrika 2009Engeland / Wallis 2013Engeland / Wallis 2017Pakistan 2025Indië 2029