Kandelaaraalwyn
Voorkoms
Kandelaaraalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. candelabrum
|
Binomiale naam | |
Aloe candelabrum A.Berger, (1906)
|
Die Kandelaaraalwyn (Aloe candelabrum) is 'n aalwyn wat voorkom en endemies is aan KwaZulu-Natal waar dit voorkom tussen die Umkhomazi- en Umgeniriviere.
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.5[1] en word 2 tot 4m groot. Die aalwyn blom in Junie en Julie. In Engels staan die plant bekend as Candelabrum aloe.