Karat (musiekgroep)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karat
2015 06 20-Karat-Waldbuehne Band by-Denis-Apel-2177.jpg
Karat herdenk sy veertigjarige bestaan in 2015 met 'n konsert in die Berlynse Waldbühne
OorsprongBerlyn, Duitsland
Genre(s)Progressiewe rockmusiek
Aktiewe jare1975 — hede
EtiketteAmiga · Teldec · BMG Ariola · edel
Webwerfkarat-band.de
LedeClaudius Dreilich (sanger)
Bernd Römer (kitaar)
Christian Liebig (baskitaar)
Michael Schwandt (slagwerk)
Ulrich "Ed" Swilms (klawerbord)
Martin Becker (klawerbord)
Gewese ledeThomas Kurzhals († 2014, klawerbord 1984−1992)
Thomas Natschinski (klawerbord 1981−1984)
Portal.svg Musiekportaal

Karat is 'n rockmusiekgroep wat in 1975 in Berlyn gestig is en met treffers soos Der blaue Planet (1981) en Über sieben Brücken mußt du gehn (1978) groot sukses in die Duitse Demokratiese Republiek, die Duitssprekende buiteland en destydse Oosbloklande behaal het. Die groep, wat steeds aktief is, het sy eie kenmerkende styl geskep waarin rockmusiek met elemente van klassieke musiek vermeng word.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Media