Karen Robinson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karen Robinson
Gebore1968 (52–53 jaar oud)
NasionaliteitKanadees
BeroepAktrise

Karen Robinson (gebore 1968) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Narc (2002) en Lars and the Real Girl (2007), en in die televisiereekse King (2011) en Schitt's Creek (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Narc
  • 2007: Lars and the Real Girl

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: King
  • 2015: Schitt's Creek

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Two Against Time
  • 2018: Morning Show Mystery: Mortal Mishaps
  • 2018: Morning Show Mystery: Murder on the Menu

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]