Karen Wessels

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karen Wessels
Beroep(e) Sangeres, aktrise
Instrument(e) Stem
Aktiewe jare 2007 -
Portal.svg Musiekportaal

Karen Wessels is 'n Afrikaanse aktrise en sangeres.

Sy is sedert 2005 deel van die musiekgroep Cutt Glas. Haar debuutalbum, Hoe Durf Jy?, is in 2007 uitgereik.

As aktrise het sy die eenvrou-komedie Groet die Grotvrou op die planke gebring.[1] Van die TV-komedies waarin sy gespeel het is Willie Esterhuizen se Hester en Ester Bester en Munisipaliteit van Gwarra Gwarra, en Casper de Vries se komedies Haak en Steek en die Casper Rasper Show.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 2007: Hoe durf jy?

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Die 'grotvrou', Karen Wessels, Sarie se webwerf, besoek op 28 Maart 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]