Karibiese gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart wat die Karibiese gebied vertoon
Ligging van die Karibiese Eilande ten opsigte van die Amerikas

Die Karibiese gebied (Engels: Caribbean, Frans: Caraïbe of Antilles, Nederlands: Caraïben, Spaans: Caribe) is 'n streek in die westelike tropiese deel van die Atlantiese Oseaan, noord van die ewenaar. Dit bestaan uit die Karibiese See en die Wes-Indiese Eilande. Die Karibiese gebied is vernoem ná die volk van die Karibe, wat die Spaanse Conquistadore op die Klein Antille ontdek het. Die gebied het 'n totale oppervlakte van 2 754 000 km² en 'n bevolking van 39 169 962.

Koördinate: 14°31′48″N 75°49′12″W

Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · (Noordelike · Middel · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Wêreld · Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld