Karl Friedrich Abel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Carl Friedrich Abel
Gebore22 Desember 1723
Sterf20 Junie 1787
GenresKlassiek
Beroep(e)Komponis

Carl Friedrich Abel (22 Desember 1723 – 20 Junie 1787) was 'n Duitse komponis van die klassieke era. Hy was 'n hoog aangeskrewe speler van die viola da gamba en het 'n aansienlike hoeveelheid komposisies vir die instrument gekomponeer.

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.