Karoobroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karoobroodboom
Nasionale nommer: 8.1
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. lehmannii
Binomiale naam
Encephalartos lehmannii
Lehm.

Die Karoobroodboom (Encephalartos lehmannii) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is een van die taaiste broodbome, dit is die beste bestand teen droogtes. Die boom word tot 2 m hoog en die blare word 1 tot 1,5 m lank. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap.

Die boom se nasionale nommer is 8.1[1]. In Engels staan die boom as die Karoo cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]