Gaan na inhoud

Karoospeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Karoospeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. saxatile
Binomiale naam
Leucospermum saxatile
(Salisb. ex Knight) Rourke, (1967)
Sinonieme
  • Leucadendron saxatile Knight
  • Leucospermum diffusum R.Br.

Die Karoospeldekussing (Leucospermum saxatile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap; dit word gevind in die Langeberg oos van Garciapas. Die struik word slegs 0,7 m hoog en dra blomme van Julie tot Februarie.

In Engels staan dit as die Karoo Pincushion bekend.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]