Kate Buffery

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kate Buffery
Geboortenaam Katharine Winifred Buffery
Geboorte 23 Julie 1957 (1957-07-23) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Buffery (gebore 23 Julie 1957) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Swing Kids (1993) en in die televisiereekse Wish Me Luck (1987) en Trial & Retribution (1997).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Swing Kids
  • 2004: EMR

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1987: Wish Me Luck
  • 1997: Trial & Retribution
  • 1997: Wing and a Prayer

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Comeback
  • 1987: Love After Lunch
  • 1989: Vägen hem
  • 1990: Dark River
  • 1993: The Man Who Cried
  • 1995: Circles of Deceit: Dark Secret
  • 2016: Children on the Frontline: The Escape

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]