Kategoriebespreking:Howe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek het pas die kategorie geskep, maar wonder nou of ons dit nie na Kategorie:Regterlike gesag moet herdoop nie. Laat maar weet wat julle verkies. Groete. Frank (kontak) 09:28, 19 Januarie 2017 (UTC)

Ek dink so. Vergelykbaar aan die uitvoerende gesag en die wetgewende gesag. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 10:40, 20 Januarie 2017 (UTC)