Kategoriebespreking:Mense volgens nasionaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

na vs. volgens[wysig bron]

Is dit nie meer gebruiklik in Afrikaans om te praat van "Mense volgens nasionaliteit" nie? --Alias 20:16, 17 Maart 2007 (UTC)

Inderdaad. Hoekom ook "Amerikaanse mense" eerder dan "Amerikaners"? Waarvoor het ons die mooi Afrikaanse woorde as ons hulle nie gaan gebruik nie? Anrie 20:19, 17 Maart 2007 (UTC)
Ek stem saam dat Amerikaner, Suid-Afrikaner, ens. meer idiomaties is. 'n Paar lande sal dalk wel probleme gee, soos bv. Pole. Dan kan ons dalk maar net daardie kategorie "mense van Pole" of "pole (mense)" noem, en dit in die lyste laat verskyn as "pole" ter wille van eenvormigheid met die ander kategoriename. --Alias 20:38, 17 Maart 2007 (UTC)