Kategoriebespreking:Natuurkunde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Fisika vs. Natuurkunde[wysig bron]

Daar is tans 'n Kategorie:Natuurkunde en Kategorie:Fisika, en dis tans as Natuurkunde > Fisika gestoor. Ek stel voor dat ons die artikels in Kategorie:Fisika onder Kategorie:Natuurkunde lys, omdat die terme sinoniem is. Adriaan90 (kontak) 17:32, 20 Junie 2008 (UTC)