Kategoriebespreking:Politieke organisasies in Suid-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ek stel voor dat ons al die artikels in hierdie kategorie verwyder uit Kategorie:Politiek van Suid-Afrika aangesien hierdie kategorie nou daaronder val. --Alias 07:46, 11 Januarie 2006 (UTC)

Ek het ook daaraan gedink, dit lyk vir my die sinvolste oplossing. Dieselfde met die mense genoem onder die kategorie:politiek van Suid-Afrika. Omdat hulle onder "Suid-Afrikaanse politieke figure val", of hoe? Mr. Anonymous 15:51, 11 Januarie 2006 (UTC)

Meaning of the name?[wysig bron]

Is this page translated as Political parties of South Africa, if not, then why is organisasies used? I'm slightly confused =S --Bezuidenhout (kontak) 09:01, 6 Junie 2009 (UTC)

It's translated as "Political organisations of South Africa". I suppose an organisation can be political without being an electoral party. Anrie (kontak) 09:19, 6 Junie 2009 (UTC)
I see. But do you think we should create organisasies for political parties in the VK? Is it suitable to just use partye for the VK? --Bezuidenhout (kontak) 09:27, 6 Junie 2009 (UTC)