Kategoriebespreking:Russiese akteurs van die 21ste eeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hi K175,

Jy maak nou 'n klomp leë Kategorieë soos hierdie een, omdat jy dit te nou afbaken. Kan ons dit nie maar konsekwent hou en eerder konsollideer nie?

Groete, --Aliwal2012 (kontak) 11:03, 13 Oktober 2019 (UTC)