Kategoriebespreking:Sjablone wat parserfunksies gebruik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek stel voor ons verwyder hierdie kategorie heeltemaal. Die meeste sjablone gebruik in elk geval parserfunksies. Plus, hoekom is hierdie kategorie nodig? Vir my veroorsaak dit net "clutter" op Wikipedia. — Adriaan (SB) 15:29, 13 September 2007 (UTC)