Kathryn Erbe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kathryn Erbe
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathryn Erbe (gebore 5 Julie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What About Bob? (1991), D2: The Mighty Ducks (1994), en Stir of Echoes (1999), en in die televisiereeks Law & Order: Criminal Intent (2001).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1991: What About Bob?
  • 1992: Rich in Love
  • 1994: D2: The Mighty Ducks
  • 1997: Dream with the Fishes
  • 1998: Love from Ground Zero
  • 1999: Stir of Echoes
  • 2000: Steppenwolf Theatre Company: 25 Years on the Edge
  • 2010: 3 Backyards
  • 2011: The Love Guide
  • 2016: No Beast So Fierce
  • 2017: Dating My Mother
  • No Alternative
  • Lapham Rising

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1989: Chicken Soup
  • 2001: Law & Order: Criminal Intent

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Breathing Lessons
  • 1998: Naked City: Justice with a Bullet
  • 2000: The Runaway

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2003: Criminal Intent: The Beginning

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]