Katie Leclerc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Katie Leclerc
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katie Lynn Leclerc
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katie Leclerc (gebore 6 November 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Big Bang Theory (2007), Community (2009), Switched at Birth (2011), en Confess (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Away Team
  • 2015: Mesmerized
  • 2016: Holiday Breakup
  • 2016: Stars Are Already Dead
  • 2017: Round of Your Life
  • 2019: Blue Call
  • The Ones

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: The Big Bang Theory
  • 2009: Community
  • 2011: Switched at Birth
  • 2017: Confess
  • 2018: The Filth

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2012: Talking Diversity: Switched At Birth
  • 2015: Cloudy with a Chance of Love
  • 2015: The Reckoning
  • 2017: Party Boat
  • 2017: Psycho In-Law

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2014: Megan Clancy Interview-Katie Leclerc
  • 2017: The Brett Davern Show

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]