Keg
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Keg is 'n ou Kaapse inhoudmaat (vaatjie) wat vir drank gebruik is. Dit is gelyk aan vier gelling.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Keg.