Ken Swofford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ken Swofford
Gebore25 Julie 1933 (1933-07-25) (87 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Jare aktief1962–2004
Kinders5 (3 girls, 2 boys)

Ken Swofford (gebore 25 Julie 1933) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Andromeda Strain (1971), Annie (1982), Black Roses (1988), en Thelma & Louise (1991).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1971: The Andromeda Strain
  • 1982: Annie
  • 1986: Hunter's Blood
  • 1988: Black Roses
  • 1991: Thelma & Louise

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1974: Amy Prentiss
  • 1975: Ellery Queen
  • 1975: Switch
  • 1978: The Eddie Capra Mysteries

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1975: A Cry for Help
  • 1975: Man on the Outside
  • 1975: Sky Heist

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]