Kerkeibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kerkeibos
Ook: (en) Kerky-bush; Jade plant; Pink Joy [1]
S.A. nasionale nommer: 137.3
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Core eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Crassula
Spesie: C. ovata
Binomiale naam
Crassula ovata
(Miller) Druce (1917)

Die kerkeibos (Crassula ovata) is 'n vetplant met ovaal tot elliptiese blare, dikwels met 'n rooi marge. Dit kom algemeen in die Oos-kaap en KwaZulu-Natal voor. Dit word 1 m tot 3 m hoog en dra pienk blomme aan die einde van die winter.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. National Assessment: Red List of South African Plants version 2017.1: Kerky-bush. Foden, W. & Potter, L. 2009. Crassula ovata (Mill.) Druce.. URL besoek op 2018-08-30.
  2. Plantzafrica.com (SANBI): Crassula ovata (Miller) Druce”. URL besoek op 30 Augustus 2018.