Kerri Green

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kerri Green
Geboortenaam Kerri Lee Green
Geboorte 14 Januarie 1967 (1967-01-14) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1985–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kerri Green (gebore 14 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Goonies (1985), Summer Rental (1985), Lucas (1986), en Bellyfruit (1999).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: The Goonies
  • 1985: Summer Rental
  • 1986: Lucas
  • 1987: Three for the Road
  • 1993: Blue Flame
  • 1999: Bellyfruit
  • 2012: Complacent

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Tainted Blood

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]