Keurboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Keurboom
Virgilia divaricata00.jpg
'n Naverwante spesie.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Poir.
Spesie:
V. oroboides
Binomiale naam
Virgilia oroboides
(P.J.Bergius) T.M.Salter

Die Keurboom (Virgilia oroboides) en (Virgilia divaricata) is bome wat aangetref word tussen Tafelberg en Van Stadenspas naby Port Elizabeth. Die twee spesies lyk baie na mekaar. Dit is 'n geronde, middelgroot boom met 'n yl loof. Die blare is saamgestel met lang, smal blaartjies wat elk 'n fyn, haaragtige puntjie het. Die kleur wissel, van ligte pers tot 'n diep, sagte pienk. Die Keurboom is 'n besonder, mooi inheemse boom.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]