Kevin Olusola

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kevin Olusola
Kevin Olusola Barcelona 15.jpg
Olusola in 2015 in Barcelona op ’n konsert van Pentatonix.
GeboortenaamKevin Oluwole Olusola
AliasKO, Meat (die een helfte van "Meat and Potatoes")
Geboorte5 Oktober 1988 (1988-10-05) (30 jaar oud)
Owensboro, Kentucky, VSA[1]
Beroep(e)Beatboxer
Instrumentalis
Sanger
Genre(s)Klassiek
Pop
Rock
Jazz
A cappella
Instrument(e)Beatboxing
Tjello
Saksofoon
Klavier
Stem
Aktiewe jare2011 tot tans
EtiketteMadison Gate, RCA[1]
AssosiasiesPentatonix, Triptyq
Portal.svg Musiekportaal

Kevin Olusola (geb. 5 Oktober 1988) is ’n Amerikaanse musikant, beatboxer, rapper, albumvervaardiger, sanger en liedjieskrywer. Hy is veral bekend as die beatboxer van die sanggroep Pentatonix.[2] Nadat die groep in 2011 NBC se The Sing-Off gewen het, het hulle vyf albums die lig laat sien – almal het in die topvyf van Billboard 200 beland en Pentatonix het meer as 2 miljoen albums verkoop.[3] Met meer as 13 miljoen volgelinge en 2,4 miljard besoeke is die groep se YouTube-kanaal tans een van die gewildste musiekvideokanale.[4]

Olusola beoefen ook wat as "celloboxing" beskou word (die speel van die tjello gekombineer met beatboxing).[5] Sy celloboxing-weergawe van Mark Summer se "Julie-O" het in April 2011 geweldige reaksie ontlok en gelei tot sy verbintenis met Pentatonix. Olusola het al op feeste van klassieke musiek opgetree en is deur Quincy Jones gekies om hom op die Montreux-jazzfees van 2012 te verteenwoordig op dieselfde program as Bobby McFerrin en Chick Corea.[6] Olusola praat vlot Mandaryns.[7]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Copley, Rich (30 November 2011). "Owensboro native relishes victory on 'Sing Off' TV show". Lexington Herald-Leader. Besoek op 27 Maart 2014. 
  2. "Pentatonix, amptelike webtuiste". Ptxofficial.com. 2013-11-03. Besoek op 2014-06-08. 
  3. "Pentatonix Signed to RCA Records". The Hollywood Reporter. Besoek op 13 Mei 2014. 
  4. https://www.youtube.com/user/PTXofficial/about, URL besoek op 12 April 2017
  5. Tsioulcas, Anastasia (2012-12-03). "Bach, Beatboxed : Deceptive Cadence". NPR. Besoek op 2014-06-08. 
  6. Nebehay, Stephanie (2012-07-02). "Quincy Jones brings jazz prodigies to Montreux stage". Reuters. Besoek op 2014-06-08. 
  7. "Spotlight". Chinafrica.cn. 2011-01-03. Besoek op 2014-06-08.