Khanyisile Litchfield-Tshabalala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Khanyisile Litchfield-Tshabalala

Persoonlike besonderhede

Khanyisile Litchfield-Tshabalala is 'n voormalige lid van die Parlement vir die Ekonomiese Vryheidsvegters en 'n voormalige Suid-Afrikaanse Vlootadmiraal.[1] Sedert 3 Junie 2015 is sy 'n lid van die UDM en dien nou as die party se Nasionale Organiseerder.

Sy is in Soweto gebore en het later 'n lid van Umkhonto we Sizwe geword. Daarom is sy in ballingskap na Angola gestuur. Nadat sy na Suid-Afrika teruggekeer het, verwerf sy 'n politiek- en drama-graad sowel as 'n honneursgraad in kriminologie aan die Universiteit van Kaapstad.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "2014 elections: List of EFF MPs elected to the National Assembly". Politicisweb.co.za. May 17, 2014. Besoek op October 6, 2014. 
  2. "Welcome aboard, Admiral Khanyi". IOL. August 8, 2003. Besoek op October 6, 2014.