Killianspas (Wes-Kaap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Killianspas
Ligging Tussen Kamieskroon en Hondeklipbaai.
Hoogte 600m
Oppervlak Grond

Killianspas is 'n bergpas en lê wes van Kamieskroon in Namakwaland in die Wes-Kaap op 'n grondpad wat lei na Hondeklipbaai. Die pas bereik 'n hoogte van 600m. In die Oos-Kaap is ook 'n pas met die naam Killianspas.

Sien ook[wysig | wysig bron]