Kizuna AI

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kizuna AI cosplayer

Kizuna AI ( Japannees :キズナアイ ), of Ai Kizuna buite Japan, is 'n Japannese YouTuber (inhoud voorsiener van 'n YouTube kanaal) en 'n self-verklaarde kunsmatige intelligensie persoonlikheid.[1] Sedert 2018 bedryf Kizuna twee YouTube-kanale, "A.I.Channel" en "A.I.Games". Kizuna beweer dat "sy" die wêreld se eerste virtuele YouTuber was[2], hoewel die eerste kanaal wat 'n rekenaar-gegenereerde avatar gebruik het vir vlog doeleindes op YouTube is die kanaal van Engels-Japannese Ami Yamato , wat haar eerste video in 2011 vrystel[3]. Later het Mattel 'n soortgelyke konsep benut, wat die gebruik van 'n virtuele persoonlikheid vir 'n advertensie-veldtog in 2015 insluit. Op 29 November 2016 het Kizuna video's op haar eerste YouTube-kanaal, "A.I.Channel", geplaas. 'n Tweede kanaal, "A.I.Games", is in Maart 2017 gestig vir rekenaarspeletjie verwante inhoud.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. バーチャルYouTuber「キズナ アイ」から、 VR対応!3Dモデルをクリスマスプレゼント”. VR Inside. 25 December 2016. URL besoek op 12 Augustus 2017.
  2. VRにも対応 Tda氏制作監修の“バーチャルYouTuber”「キズナ アイ」3Dモデルが無料公開 ["Kizuna AI" model released for free] (in Japannees). Mogura VR. 23 Desember 2016. Besoek op 13 April 2017. 
  3. Ami YamatoAV media |url=https://www.youtube.com/watch?v=5pciLZ8ffPY%7C Ami Yamato Trying this out...13 Junie 2011, YouTube Besoekː 17 Januarie 2019

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]