Klein-Boesmansrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Klein-Boesmansrivier
Stroomgebied KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Oorsprong-hoogte 1126 m
Ligging van Klein-Boesmansrivier op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Klein-Boesmansrivier
Klein-Boesmansrivier
Koördinate: 29°0′26″S 29°53′6.5″O / 29.00722°S 29.885139°O / -29.00722; 29.885139Koördinate: 29°0′26″S 29°53′6.5″O / 29.00722°S 29.885139°O / -29.00722; 29.885139

Die Klein-Boesmansrivier is 'n rivier wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei.

Een lopie ontspring aan die voet van die Drakensberge en ander lopies ontspring langs die Moore Park en Wagendrift Natuurreservate verder oos. Hierna vloei dit deur die Natalse Middelande, verby langs (maar nie deur) die Wagendriftdam, onderdeur die N3 en mond stroomaf uit in die groter Boesmansrivier in die dorp Estcourt.