Klein-Letabarivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klein-Letabarivier
Little Letaba River
Oorsprong Suid van Soutpansberg
Monding Letabarivier
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Ligging van Klein-Letabarivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Klein-Letabarivier
Klein-Letabarivier
Koördinate: 23°39′0″S 31°8′42″O / 23.65000°S 31.14500°O / -23.65000; 31.14500Koördinate: 23°39′0″S 31°8′42″O / 23.65000°S 31.14500°O / -23.65000; 31.14500

Die Klein-Letabarivier is 'n takrivier van die Letabarivier in Limpopo, Suid-Afrika.

Oorsprong[wysig | wysig bron]

Sytakke van die Klein-Letabarivier het hul oorsprong in die Soutpansberg. Ná die samevloei van die Klein- en Groot-Letabariviere op die wesgrens van die Krugerwildtuin heet dit die Letabarivier.

Sytakke[wysig | wysig bron]

Die Klein-Letaba se sytakke soos die Soeketse-rivier en Koedoesrivier is wye, droë sandlope vir die grootste deel van die jaar.

Sien ook[wysig | wysig bron]